
Ons organiseer aktiwiteite vir Afrikaners en Nederlanders. Byvoorbeeld ‘n braai of ‘n konsert.
Ons vertel oor ons eendersheid. En ons vertel Nederlanders van Afrikaners in Suid-Afrika.
Ons help mekaar in Nederland én Suid-Afrika. Om in Nederland plek te vind. Of om in Suid-Afrika te bly.
Sluit by ons aan vir ‘n stap in die Loonse en Drunense Duine: uitgestrekte drywende sand, dromerige heideveld en rustige woude. Voel die wind, hoor die vrede en ervaar die landskap saam.
Regte Suid-Afrikaanse braai, want die Nederlanders kan mos nie regtig braai nie. Daarom word die braai deur Afrikaners gereël.
Wysig jou toestemminginstellings of bekyk ons privaatheidverklaring.
Bekyk ons privaatheidsverklaring | Sluit